A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
tiaan gildenhuys
1021 episodes
2 days ago
Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete. (Matt. 7:12 Afrikaans OV) Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai. (Gal. 6:7 Afrikaans OV)
All content for A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast is the property of tiaan gildenhuys and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete. (Matt. 7:12 Afrikaans OV) Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai. (Gal. 6:7 Afrikaans OV)
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
2 minutes
3 weeks ago
Ep.84 (29.10.25) - (Afr.) - Wie sê jy, is Jesus?
Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God. Toe antwoord Jesus en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is. (Matt. 16:15-17 Afrikaans OV) en as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel: (Joh. 16:8 Afrikaans OV)