A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
tiaan gildenhuys
1021 episodes
2 days ago
Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete. (Matt. 7:12 Afrikaans OV) Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai. (Gal. 6:7 Afrikaans OV)
All content for A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast is the property of tiaan gildenhuys and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete. (Matt. 7:12 Afrikaans OV) Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai. (Gal. 6:7 Afrikaans OV)
Ep.89 (16.11.25) - (Afr.) - Laat 'n ander jou prys
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
4 minutes
5 days ago
Ep.89 (16.11.25) - (Afr.) - Laat 'n ander jou prys
Laat ‘n ander jou prys en nie jou eie mond nie; ‘n vreemde, en nie jou eie lippe nie. (Spr. 27:2 Afrikaans OV) Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie, verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as...