A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
tiaan gildenhuys
1033 episodes
4 weeks ago
HERE, leer my die weg van u insettinge, sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar. Gee my verstand, dat ek u wet kan bewaar, ja, dit kan onderhou van ganser harte. Laat my wandel op die pad van u gebooie, want daarin het ek ‘n behae. (Ps. 119:33-35 Afrikaans OV)
All content for A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast is the property of tiaan gildenhuys and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
HERE, leer my die weg van u insettinge, sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar. Gee my verstand, dat ek u wet kan bewaar, ja, dit kan onderhou van ganser harte. Laat my wandel op die pad van u gebooie, want daarin het ek ‘n behae. (Ps. 119:33-35 Afrikaans OV)
Ep.94 (03.12.25) - (Afr.) - Ondersoek jouself, of jy in die geloof is
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
3 minutes
1 month ago
Ep.94 (03.12.25) - (Afr.) - Ondersoek jouself, of jy in die geloof is
Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie—as julle ten minste nie verwerplik is nie! (2 Kor. 13:5 Afrikaans OV) Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het. (Gal. 2:20 Afrikaans OV)