Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Business
Society & Culture
Sports
News
Health & Fitness
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts211/v4/54/ec/88/54ec88d4-9cdd-c9f5-b3f1-8b97f7b2bded/mza_865162279252985309.jpeg/600x600bb.jpg
KLETS
Afrikaans.Radio
150 episodes
2 days ago
Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Show more...
Society & Culture
News,
News Commentary
RSS
All content for KLETS is the property of Afrikaans.Radio and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Show more...
Society & Culture
News,
News Commentary
https://cdn.iono.fm/files/p2978/logo_1632537_20260107_082106_1400.jpeg
Begin, Beweeg, Besluit: Wat 2026 Bring en Inhou
KLETS
1 hour 12 minutes 14 seconds
1 week ago
Begin, Beweeg, Besluit: Wat 2026 Bring en Inhou
In die heel eerste episode van KLETS skop ons 2026 af met konteks eerder as chaos, en met patrone eerder as paniek. Ons KLETS met die astroloog Catherine Laurent in hierdie eerste deel van ’n twee-delige reeks, waar ons kyk na siklusse, getalle en wêreldwye energieverskuiwings wat 2026 gaan vorm. Hierdie episode is oor die groot prentjie. Volgens numerologie is 2026 ’n 1-jaar. Dis nie ’n jaar van afronding of herstel nie, dis ’n nuwe begin. ’n Jaar van selfstandigheid, inisiatief en rigting kies. Die tipe jaar waar jy nie meer kan wag vir toestemming nie. Jy begin. Jy waag. Jy beweeg, al voel dit soms ongemaklik. Dis minder “kom ons kyk” en meer “kom ons doen”. In Oosterse astrologie kyk ons ook die Jaar van die Vuurperd binne. Die Perd bring beweging, onafhanklikheid en momentum. Voeg vuur by, en jy kry energie wat vinnig beweeg, intens voel en nie daarvan hou om vasgehou te word nie. Dis ’n jaar wat verandering afdwing, nie deur fyn onderhandeling nie, maar deur aksie. Dinge gebeur vinnig. Soms voor almal gereed is. Van daar af maak ons die lens wyer en kyk na die internasionale speelveld. Moontlike spanningspunte. Magsverskuiwings. Ekonomiese druk. En die tipe wêreldgebeure wat mens nie voorspel nie, maar wel kan raaksien as jy weet waarna om te kyk. Hierdie is nie doemprofesieë nie. Dis patroonlees. Dis voorbereiding. Dis om te verstaan hoekom sekere jare voel soos hulle “harder praat” as ander. Hierdie episode lê die fondasie. In deel twee bring ons alles huis toe. Ons kyk na Suid-Afrika, die politiek, die GNU, en wat 2026 moontlik vir elk van die twaalf sterretekens inhou. As jy eers wil verstaan voordat jy reageer, dan begin die jaar hier. Dis nie ’n kristalbal nie. Dis ’n kompas. Mag die gras groen wees waar jou bokke wei, dit reën waar jou lusern geplant is en mag jou krale vol lammers wees! Happy 2026!