
In hierdie week se episode gesels ek met Werner Stander, leier en dirigent van DRIE kore in Bloemfontein! Ons gesels bietjie oor sy pad van skool jare af, hoe hy voor al die kore beland het en hoe mens oorleef in die musiek wêreld.
Skink vir jouself 'n koppie koffie en kom luister saam soos ons gesels oor hoe lekker koor musiek is deesdae en hoe 'n koor meer as net 'n klomp mense is wat saamsing!
Baie dankie ook aan die Odeion School of Music vir die ondersteuning en die spasie wat ons kon gebruik vir die gesprek!
📲 Follow us onTikTok: https://www.tiktok.com/@komonskoffie?_r=1&_t=ZS-91BR4yv5PLp
Facebook: https://www.facebook.com/share/1BoBGZ1w1q/?mibextid=wwXIfrInstagram: https://www.instagram.com/komonskoffie/
YouTube: https://www.youtube.com/@KomOnsKoffie