Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Business
Society & Culture
Sports
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/14/45/9a/14459a08-37cd-e67e-e586-9167df577e44/mza_8906410658274873042.jpeg/600x600bb.jpg
Nagsê Here
Afrikaans.Radio
45 episodes
1 day ago
Met Nagsê Here deel Ds. Theunis Coetzee 45 kort en inspirerende oordenkings om jou dag met vrede en hoop af te sluit. Hierdie reeks bied ’n rustige en troosvolle oomblik, ideaal vir die einde van jou dag. Vind rus vir jou siel met Nagsê Here.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality
RSS
All content for Nagsê Here is the property of Afrikaans.Radio and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Met Nagsê Here deel Ds. Theunis Coetzee 45 kort en inspirerende oordenkings om jou dag met vrede en hoop af te sluit. Hierdie reeks bied ’n rustige en troosvolle oomblik, ideaal vir die einde van jou dag. Vind rus vir jou siel met Nagsê Here.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality
https://cdn.iono.fm/files/p2978/logo_8108_20250908_211008_1400.jpeg
Nagsê Here #36
Nagsê Here
2 minutes 15 seconds
2 years ago
Nagsê Here #36
Goeie Naand, Hoe wil Die Here hê jy moet wees as jy tot Hom nader? Het jy al gewonder oor hierdie vraag, ‘n vraag na jou waardigheid? Dit hang nie af van jou suksesse nie maar wie jy is. Jy ken ook mense wat skool verlaat het op laerskool en suksesvolle boere of besigheidsmense geword het. Jy ken ook gegradueerdes wat steeds werk soek, ander mense wat op soek is na Die Here maar vind Hom nie. Die gelowiges sê “Dankie” en vra na Die Here om genade, uitkoms en die regte besluite. Die vraag bly “Hoe kom jy by Die Here uit? Watter etiket moet gevolg word met kleredrag, groetwoorde en gesprekvoering?” Daardie gevoel waarby jy verby moet kom, van om verder as die spreekwoordelike dak te bid, wanneer jy dink jou gebede in die lug verdwyn, jy vind Die Here nie, berusting, aanvaarding en kalmte ontbreek. In Psalm 24 vra Dawid ook die vraag; “Wie mag klim op die berg van die Here? En wie mag staan in sy heilige plek? Hy wat rein van hande en suiwer van hart is, wat sy siel nie ophef tot nietigheid en nie vals sweer nie. Hy sal seën wegdra van die Here en geregtigheid van die God van sy heil.” Mag jy vanaand jou gesprek met Die Here so begin “Hier is ek Here, met hande wat rein is, ‘n hart suiwer vir U liefdesdiens, bedrog is daar nie in my nie ek is nie vals nie, ek wil opreg U vind. Mag jy ‘n besonderse ervaring beleef dat jy ook kan sê “Wie is dan tog die Erekoning? Die Here van die leërskare — Hy is die Erekoning! Ek het Hom gevind op Sy Heilige berg” Dankie my Erekoning vir U seëninge. AMEN