Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
TV & Film
Technology
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/21/31/ad/2131adbe-27d9-d480-03e8-9a21988ad79e/mza_7008782089134143850.jpg/600x600bb.jpg
PRAATING
Peach van Pletzen a.k.a Groothond
52 episodes
4 weeks ago
Hulle sê: “Probeer is die beste geweer...” Maar probeer is nie eers ’n geweer nie — dis ’n woord. Dis ’n werkwoord. Dis ’n wens. Dis daai ding wat jy doen nét voor jy uitvind wie jy regtig is. Om te probeer is dalk die coolste ding ooit. En as iemand weet hoe om mooi te probeer — op die verhoog, in teks, in stiltes en in skielike lagbuie — dan is dit vandag se gas. Hy’s daai ou wat altyd lyk of hy óf pas wakker geword het, óf pas ’n gedig klaargeskryf het. Of altwee. Hy’s ’n akteur wat soms...
Show more...
Arts
RSS
All content for PRAATING is the property of Peach van Pletzen a.k.a Groothond and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Hulle sê: “Probeer is die beste geweer...” Maar probeer is nie eers ’n geweer nie — dis ’n woord. Dis ’n werkwoord. Dis ’n wens. Dis daai ding wat jy doen nét voor jy uitvind wie jy regtig is. Om te probeer is dalk die coolste ding ooit. En as iemand weet hoe om mooi te probeer — op die verhoog, in teks, in stiltes en in skielike lagbuie — dan is dit vandag se gas. Hy’s daai ou wat altyd lyk of hy óf pas wakker geword het, óf pas ’n gedig klaargeskryf het. Of altwee. Hy’s ’n akteur wat soms...
Show more...
Arts
https://storage.buzzsprout.com/85eap9fzc0jzxc5vfgmvldp7uqpw?.jpg
ZETSKE VAN PLETZEN
PRAATING
1 hour 38 minutes
2 months ago
ZETSKE VAN PLETZEN
Is mense met siblings beter af as enigste kinders? Dis ’n groot vraag. Een kind kry al die aandag en geskenke, terwyl twee (of ’n trop) kinders klere en aandag moet deel, mekaar moet opvoed en sterkmaak om reg te wees vir die wêreld. Vandag se gas is ’n aktrise wat jy dalk ken uit 7de Laan, Getroud met Rugby, Catch Me A Killer, Diepe Waters, Bakgat! en nog vele meer. Maar haar grootste rol bly haar rol as ma, mens en suster. Sit jul hande bymekaar vir Zetske van Pletzen — my sussie! Ko...