All content for SA Gemeente Londen Preke - Audio & video is the property of Rian Steyn and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Dawie begin vandag met 'n nuwe preek reeks (4 Sondae) oor Maleagi. Hy praat vandag oor respek / vrees vir God.
“Daar is ‘n ander manier waarop jy kan leef wat in jou en die mense rondom jou
en die wêreld waarin jy leef ‘n baie groter en dieper verskil gaan maak...
maar dit gaan van jou vra om heeltemal te verander.”
SA Gemeente Londen Preke - Audio & video
Dawie begin vandag met 'n nuwe preek reeks (4 Sondae) oor Maleagi. Hy praat vandag oor respek / vrees vir God.