
Bos Boogie is een van my gunsteling feeste... en nie net omdat dit met Baas de Beer allitereer nie :-p
Die fees bied fans van local rock, indie, folk en alternative musiek die kans om teen 'n ridiculously billike prys 'n naweek van musiek, maats en amazing memories in die bos te geniet... skaars 30 min buite Pretoria.
Ons gesels met fees-oganiseerders Jan-Hendrik van Staden en Eugene Verreynne oor die rebelliese oorsprong van die fees, die verwagtinge van die jaar se event... en natuurlik 'n paar Top Tips: Hoe Om 'n Festival Te Run.
Kry jou kaartjie vir Bos Boogie 2025 op Quicket. Slegs R550 vir die hele naweek, met dagprys-opsies beskikbaar.
PS:Ek MC die fees, en speel Saterdag oggend 10:00 ook 'n paar tunes!
--------------
Click on things:
Baas de Beer: https://linktr.ee/ChristoDeBeer
BosBoogie: https://bit.ly/BosBoogie2025Kaartjies
--------------
Recorded at Padlangs Restaurant, Derdepoort (Pretoria)
Recording and editing by Christo de Beer.
Cameras sponsored by Audiotorch
w9qt5p3IaMmZKpiiCajZ