
WAARSKUWING: Die episode deel met sake soos verslawing, self-skade, en meer. Sensitiewe kykers wees gewaarsku - maar weet net, die is 'n verhaal van hoop!TUIN praat vir die eerste keer uit oor haar ervaringe van die afgelope paar jaar - Hoe sy haarself uit 'n pad van verslawing en verderf gekry het, en die waarhede wat sy geleer het along the way. Ons gesels ook oor haar nuwe song (wat sy saam met Ampie uitgebring het): Konfetti Sonder Kleur - 'n Pragtige song geinspireer deur wyle Kobus de Kock Jnr. Dit is hartroerend.Verder probeer ek om die Tuin-puns tot 'n minimum beperk - en ek fail slegs ligweg daarmee ;-) -------------- Click op dinge:Baas de Beer: https://linktr.ee/ChristoDeBeerKonfetti Sonder Kleur: • Ampie & Tuin - Konfetti Sonder Kleur (Ampt...
Tuin Tok: https://www.tiktok.com/@tuinmuso
Tuinstagram: https://www.instagram.com/tuinmuso
Tuin Gesigboek: https://www.facebook.com/share/1K2cLj5BqS/
-------------- Recorded at Boathouse Studio, Equestria (Pretoria)Recording and editing by Christo de Beer.Cameras sponsored by Audiotorch