
Conrad Jamneck is meer as net 'n legendary sound guy, die front man van 'n band wat nou al vir 21 jaar lank nie bestaan nie, 'n festival fundi, en eienaar van Daisy Jones - die coolste venue vir live music in Stellenbosch.
Hy is ook 'n pa, 'n man, 'n vriend, en 'n diep siel met 'n Nick Cave fetish.
Soms interview ek mense - en soms gesels ons net lekker.
Luister na die chat met Conrad, en figure uit watter een die episode is...
--------------
Stalk Baas de Beer properly:
https://linktr.ee/ChristoDeBeer
Guest:
https://www.instagram.com/strabconrad/
https://linktr.ee/daisyjonesbar
--------------
Recorded at Daisy Jones Bar, Stellenbosch.
Recording and editing by Christo de Beer.