Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
Sports
TV & Film
Technology
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/a2/bc/8f/a2bc8fce-52b5-ce67-ac91-ebe7c34403d6/mza_1252760589465112738.jpg/600x600bb.jpg
100 Jaar van Afrikaans
JacPod
5 episodes
4 months ago
In 2025 vier Afrikaans ‘n honderd jaar van amptelike erkenning, maar haar verhaal strek reeds eeue terug, en daar is dié wat glo haar storie begin nou eers wortel skiet. In dié oorspronklike JacPod potgooi minireeks, delf Jacaranda FM Nuus se redakteur en nuusleser, Marlinée Fouché, in die ryk erfenis en geskiedenis van Afrikaans. Die eerste woorde is reeds in 1559 opgeteken, die eerste alfabet is in Arabies geskryf en aanvanklike pogings om die taal in eie reg te erken, was lewensgevaarlik. Kom luister saam na Afrikaans se geskiedenis, die rol wat die media en die vermaaklikheidswêreld gespeel het in haar vormingsjare – en waarheen die taal op pad is.
Show more...
Society & Culture
News,
News Commentary
RSS
All content for 100 Jaar van Afrikaans is the property of JacPod and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
In 2025 vier Afrikaans ‘n honderd jaar van amptelike erkenning, maar haar verhaal strek reeds eeue terug, en daar is dié wat glo haar storie begin nou eers wortel skiet. In dié oorspronklike JacPod potgooi minireeks, delf Jacaranda FM Nuus se redakteur en nuusleser, Marlinée Fouché, in die ryk erfenis en geskiedenis van Afrikaans. Die eerste woorde is reeds in 1559 opgeteken, die eerste alfabet is in Arabies geskryf en aanvanklike pogings om die taal in eie reg te erken, was lewensgevaarlik. Kom luister saam na Afrikaans se geskiedenis, die rol wat die media en die vermaaklikheidswêreld gespeel het in haar vormingsjare – en waarheen die taal op pad is.
Show more...
Society & Culture
News,
News Commentary
https://static.iono.fm/files/p612/logo_9322_20250506_173038_1400.jpg
Afrikaans word 100, en ons hou makietie!
100 Jaar van Afrikaans
56 seconds
6 months ago
Afrikaans word 100, en ons hou makietie!
Ter viering van Afrikaans se 100ste verjaarsdag as amptelike landstaal, dra Jacaranda FM Nuus dié oorspronklike JacPod potgooi minireeks op aan Afrikaans se diverse erfenis en eeue-oue verhaal. Kom luister saam na die taal se ryk geskiedenis, die rol wat die media en die vermaaklikheisdwêreld gespeel het in haar vormingsjare – en waarheen Afrikaans op pad is. Luister na die eerste episode op 8 Mei, en daarna weekliks vanaf Dinsdag 13 Mei 2025!