Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
History
Sports
Technology
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts125/v4/93/dd/54/93dd54a2-7059-2485-f6b9-235e2cecce05/mza_12029709174239108067.jpg/600x600bb.jpg
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag
261 episodes
1 week ago
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality
RSS
All content for Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans is the property of Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality
Episodes (20/261)
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Hoe ken jy vals profete uit? (1 Johannes 4:1-6)
1 week ago
25 minutes 3 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
‘n Ware Christen glo en bly in God (1 Johannes 3:22-24)
1 week ago
25 minutes 2 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Oor jou slegte gewete (1 Johannes 3:18-21)
2 weeks ago
24 minutes 41 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Konkrete voorbeelde van liefde (1 Johannes 3:16-17)
2 weeks ago
25 minutes 58 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Ons het verhuis (1 Johannes 3:13-15)
2 weeks ago
25 minutes 56 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
‘n Speelkaart in jou hand ... (1 Johannes 3:11-12)
2 weeks ago
26 minutes 15 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Kinders van God (2) (1 Johannes 3:7-10)
2 weeks ago
25 minutes 43 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Kinders van God (1) (1 Johannes 2:28-3:6)
3 weeks ago
25 minutes 39 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Net deur die Gees geleer (1 Johannes 2:20,27)
3 weeks ago
25 minutes 17 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Verskillende verskyningsvorme van die antichris (1 Johannes 2:24-27)
3 weeks ago
25 minutes 17 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Die laaste uur, antiChristene en die Seun (1 Johannes 2:18-23)
3 weeks ago
25 minutes 34 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Die gevaarlike situasie waarin die Christene lewe (1 Johannes 2:15-17)
3 weeks ago
25 minutes 29 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Hoe ver het jy al geestelik gegroei? (1 Johannes 2:12-14)
4 weeks ago
25 minutes 7 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Nie meer blinde molle teen dagbreek nie (1 Johannes 2:7-11)
4 weeks ago
25 minutes 43 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Jesus-mense (1 Johannes 2:3-6)
1 month ago
26 minutes 1 second

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Jy moet nie sondig nie! (1 Johannes 2:1-2)
1 month ago
25 minutes 2 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
God is lig, en die implikasisies vir my lewe (2) (1 Johannes 1:5-2:2)
1 month ago
26 minutes 33 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
God is lig, en die implikasisies vir my lewe (1) (1 Johannes 1:5-10)
1 month ago
26 minutes 5 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Trek ander mense in in jou geloofskring (1 Johannes 1:3-4)
1 month ago
25 minutes 31 seconds

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Inleiding; die ou man, Johannes, se persoonlike getuienis (1 Johannes 1:1-2)
1 month ago
25 minutes 16 seconds