Die mystery is opgelos, iemand word dood geskiet, en iemand word gevang en toe gesluit.
Die 40s party gaan aan maar daar kom n twist. Greg is terug, kom ons hoop hy kom uit met die waarheid.
Die klomp hou n 40s party om Greg te lok maar in intussen in word iemand vermoor en iemand word van die trappe af gestamp.
Greg is terug in die prentjie en Junior konfronteer hom oor hoe hy Tante frieda ken
Iemand gryp Brandon terwyl hy in die huis is, tot almal se verbasend wie dit is, Junior en Chris sien iemand by die perde stalle
Die familie ondek n geheim op die DVD wat tante Frieda vir hulle gelos het, Watse geheom los sy op die DVD?
Iemand is vermoor maar hulle weet nie wie dit was nie, intussen is daar 'n digbundel wat hulle nie kan oop kry nie en moet die huis deur soek vir die sleutel, toe hulke die sleutel kry is daar nog geheime.
in the first episode the family is getting together to find out who murdered there aunt, bit a cop arrive as well.