Home
Categories
EXPLORE
Music
True Crime
Comedy
Society & Culture
Education
Technology
Business
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/8d/b0/a4/8db0a4ab-bb79-b57a-fca1-55bad0f09783/mza_9517032720820950397.jpeg/600x600bb.jpg
Goeie Nuus Tyd
Radio Pulpit
43 episodes
1 week ago
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor die alledaagse lewe, in ooreenstemming met God se hart, te betrek.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality,
Science,
Earth Sciences
RSS
All content for Goeie Nuus Tyd is the property of Radio Pulpit and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor die alledaagse lewe, in ooreenstemming met God se hart, te betrek.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality,
Science,
Earth Sciences
Episodes (20/43)
Goeie Nuus Tyd
Africa Study Bible
We are speaking to Zandré van der Nest, Regional Director Southern Africa for Oasis International about the new Africa Study Bible.
Show more...
4 years ago
4 minutes 11 seconds

Goeie Nuus Tyd
Sermon Feedback for the week
Today we learn from one another again. We've all received a sermon from our churches over the weekend. But in any message, there is always that one point that challenges you most, and will therefor challenge the rest of the body too. Our listeners share this point with us today.
Show more...
4 years ago
14 minutes 10 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in Sy Dwergvalk
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Voëlkenner, Andrew Buitendach, oor die kleinste roofvoël, die pragtige Dwergvalk, en ons Romeine 1:20 hom.
Show more...
4 years ago
10 minutes 1 second

Goeie Nuus Tyd
God in die Vernix op 'n pasgebore baba
Vandag gesels ons met Verpleegspesialis, Izelle Loots, oor die wonder van vernix op 'n pasgebore baba. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
Show more...
4 years ago
7 minutes 36 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in 'n ster wat supernova gaan!
Vandag gesels ons met 'n ruimtefisikus, Ruhann Steyn, oor die verskynsel as 'n ster supernova gaan en hoe dit mens se horisonne oor ons Here verruim! Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
Show more...
4 years ago
9 minutes 52 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die Witkol Uil
Vandag gesels ons met 'n voëlkenner, Andrew Buitendach, oor 'n piepklein Uiltjie genaamd die Witkol Uil en ons Romeine 1:20 hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
Show more...
4 years ago
7 minutes 44 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in Kosmogeniese Isotope
Vandag gesels ons met 'n Geomorfoloog, Liezel Rudolph, van Bloemfontein oor Kosmiese Isotope! Jy gaan nie glo wat jy hoor nie! Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
Show more...
4 years ago
9 minutes 44 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die seeperdjie
Vandag wys ons marinebioloog, Mariëtte Wheeler, vir ons hoe uniek en wonderlik die seeperdjie aanmekaar steek en wat die Here omtrend Homself in so 'n oulike vissie openbaar het volgens Rom 1:20.
Show more...
4 years ago
10 minutes 9 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die Bosveld Stompstert
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag wys ons voëlkenner, Andrew Buitendach, vir ons hoe die Bosveld Stompstert die Here ten toon stel volgens Rom 1:20.
Show more...
4 years ago
9 minutes 49 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die onmoontlike planeet
Ruhann Steyn illustreer met genot hoe die Here wat ons dien, 'n God van die onmoontlike is, en hoe Hy dit aan wetenskaplikes openbaar deur middel van 'n onmoontlike planeet, ligjare ver van die aarde af.
Show more...
4 years ago
8 minutes 54 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die Nautilus Skulpdier
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel die Marinebioloog, Mariëtte Wheeler, ons van die Nautilus Skulpdier, wat weereens bewys dat daar eindeloos meer aan die Here is as wat mens aanvanklik besef.
Show more...
4 years ago
9 minutes 46 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die belyning van Jupiter en Saturnus
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel Ruhann Steyn, ons ruimte fisikus, vir jou van iets wat jy verSEker nie moet miskyk in die hemelruim vanaand nie. 'n Verskynsel wat gisteraand begin het en net 'n paar aande hou en dan nie weer vir eeue gebeur nie.
Show more...
4 years ago
8 minutes 33 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die Avokado
Vandag vertel ons plantkundige, Kobus Coetzee, ons oor die wonder van die avokado en dan Romeine 1:20 hy hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie."
Show more...
4 years ago
8 minutes 52 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die Kluisenaarskrappie
Vandag vertel Marinebioloog, Mariëtte Wheeler vir ons oor hoe die kluisenaarskrappies hulle doppe uitruil en hoe daardie doppe so vas bly op hulle ruggies en hoe ons dit kan sien in Rom 1:20. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie."
Show more...
4 years ago
9 minutes 11 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die Volstruis
Vandag vertel ons voëlkenner, Andrew Buitendach, ons van die volstruis en hoe duidelik die Here Homself in hierdie uitsonderlike voël openbaar het. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
Show more...
4 years ago
8 minutes 57 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die Kameelperd
Vandag vertel natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg vir ons oor die lang lenige kameelperd, en hy Rom 1:20 hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie."
Show more...
5 years ago
6 minutes 9 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die Bultrug Walvis
Vandag vertel Marinebioloog, Mariëtte Wheeler vir ons oor die duisende kilometers wat die die swanger Bultrug Walvisse oor die oseane migreer, net om hulle kleintjies op die regte plek te gaan kry. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
Show more...
5 years ago
9 minutes 8 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die natuurwette en weer
Vandag vertel meteoroloog, Tonie Rossouw ons van die wonder van die weer. Die natuurwette wat dit onderhou en wat dit omtrend die Here openbaar. Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel meteoroloog, Tonie Rossouw ons van die wonder van die weer. Die natuurwette wat dit onderhou en wat dit omtrend die Here openbaar.
Show more...
5 years ago
9 minutes 27 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die Amandelboom Deel 2
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel natuurkundige, Kobus Coetzee ons verder omtrend die Amandelboom. Daar is so baie om te vertel, dat dit al oor 2 weke strek. Ons tel op waar ons laas opgehou het.
Show more...
5 years ago
9 minutes 32 seconds

Goeie Nuus Tyd
God in die Amandelboom Deel 1
Die Amandelboom is doelbewus geskape om vir die mensdom te wys dat dit uiters belangrik is om te wag vir die Here se tyd, maar dat as die tyd reg is, dan doen Hy die wonderlikste dinge in en deur ons. Natuurkundige, Kobus Coetzee, verduidelik meer.
Show more...
5 years ago
8 minutes 35 seconds

Goeie Nuus Tyd
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor die alledaagse lewe, in ooreenstemming met God se hart, te betrek.