Cecile sukkel met life skills! Ons bespreek normale gedrag en lekker musiek. Neem deel aan die polls!
Hierdie een is vir Corlia, ons luisteraar. Ons bespreek plantteel, Game of Thrones en Handelinge. Ons ontmoet mekaar weer kort voor die storie uit is. Kort kort fluit, die storie is lank.