Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
TV & Film
History
Technology
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/18/1b/90/181b90b8-c354-f7fa-a2fe-b117595453e1/mza_13596575301442965826.png/600x600bb.jpg
Ligpunt Pretoria
Ligpunt Pretoria
343 episodes
6 days ago
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality
RSS
All content for Ligpunt Pretoria is the property of Ligpunt Pretoria and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality
Episodes (20/343)
Ligpunt Pretoria
344. Kyk Terug en Bid (3): "Psalm 70 - Oorwin die Kwaad deur te Bid"
Psalm 70 leer ons om ons pyn nie weg te druk of met wraak te hanteer nie, maar dit eerlik voor God uit te stort. In plaas daarvan dat seer en woede soos ’n kanker in ons binneste groei, roep ons die Here aan, vertrou ons die onreg aan Hom toe en hou ons vas aan Christus as bewys dat God Sy kinders nie vergeet nie. Teks: Psalm 70 (AFR2020) Prediker: Johan Verster Datum: 21 Desember 2025
Show more...
6 days ago
46 minutes

Ligpunt Pretoria
343. Kyk Terug en Bid (2): "Psalm 51 - Kyk Terug in Eerlikheid"
God konfronteer ons sonde om ons te genees en nuut te maak — en deur eerlike skuldbelydenis bring Hy nuwe lewe in ons en eer aan Hom. God se aanspreek én ons skuldbelydenis is ’n uitnodiging om die waarheid in die lig te bring, sodat Hy sy reiniging en vernuwing in ons kan bewerk. Teks: Psalm 51 (AFR2020) Prediker: Dewald Wagner Datum: 14 Desember 2025
Show more...
2 weeks ago
36 minutes

Ligpunt Pretoria
342. Kyk Terug en Bid (1): "Psalm 30 - Danksegging in 2025"
God gebruik beide welvaart en pyn om ons blydskap in Hom te verdiep en Hy lei Sy mense altyd van trane na lofprysing. Teks: Psalm 30 (ESV) Prediker: Stephan Truter Datum: 7 Desember 2025
Show more...
3 weeks ago
37 minutes

Ligpunt Pretoria
341. Kerssangdiens: "God in Vlees en Bloed"
Kersfees herinner ons aan die verstommende nuus dat God MENS GEWORD HET. Dit is noodsaaklik dat ons die menslikheid van Jesus bely, want sonder 'n menslike Verlosser is daar geen verlossing vir mense moontlik nie. Teks: 1 Johannes 4:1-11 (AFR2020) Prediker: Johan Verster Datum: 30 November 2025
Show more...
4 weeks ago
21 minutes

Ligpunt Pretoria
340. Liefde in Lewende Lywe (4): "Liefde vir ons Vennote"
1 Korintiërs 15:50–16:24 (Afr 2020): Die opstanding van Jesus verkondig en antisipeer God se finale oorwinning oor die kwaad en die vernuwing van die skepping. In plaas daarvan om ons passief te maak, motiveer dit ons om hande te vat met ander gelowiges en saam te arbei sodat meer mense in die heerlike toekoms met Christus kan deel.
Show more...
1 month ago
47 minutes

Ligpunt Pretoria
339. Liefde in Lewende Lywe (3): "Liefde wat Dien"
Johannes 13:1-20:  Jesus (Rabbie & Heer) daal neer om ons te dien (te was) in liefde, sodat ons ander met dieselfde radikale liefde en nederigheid kan dien.
Show more...
1 month ago
47 minutes

Ligpunt Pretoria
338. Liefde in Lewende Lywe (2): "Liefde vir die Vaderloses"
Teks: Miga 6:1-8 (ESV) Prediker: Johan Verster Datum: 9 November 2025
Show more...
1 month ago
47 minutes

Ligpunt Pretoria
337. Liefde in Lewende Lywe (1): "Liefde vir die Onbereiktes"
Kom beleef hoe die genadige God weglopers soos ek en jy opsoek en nuutmaak en opgewonde uitstuur met sy genadeboodskap! Teks: Jona 1:1-17; 3:1-5; 3:10-4:4; 4:10-11 (AFR2020) Gasprediker: Thomas Dreyer Datum: 2 November 2025
Show more...
1 month ago
40 minutes

Ligpunt Pretoria
336. BeMANning: "Lessons Learned Through Leukemia"
Spreker: Tim van Stormbroek Datum: 1 November 2025
Show more...
1 month ago
48 minutes

Ligpunt Pretoria
335. Geloofsgetuies (5): "Bly Volhard Soos Atlete"
Omdat Jesus die wedloop van ons geloof gebaan en volbring het, word ons geroep om met volharding die geloofswedloop te hardloop, terwyl ons die geloofsgetuies, asook Jesus, voor-oë hou. Teks: Heb. 12:1-3 (AFR2020 en ESV) Prediker: Johan Verster Datum: 26 Oktober 2025
Show more...
2 months ago
43 minutes

Ligpunt Pretoria
334. Geloofsgetuies (4): "Die Geloofsresies se Refrein"
Ons word geroep om te volhard in die geloof, omdat God getrou bly — hetsy dit is deur Hom wat ons red uit die vuur uit, of soos wat Hy ons deur die vuur neem. Teks: Heb. 11:32-40 (AFR2020) Prediker: Stephan Truter Datum: 19 Oktober 2025
Show more...
2 months ago
39 minutes

Ligpunt Pretoria
333. Geloofsgetuies (3): "Geloof en God"
Geloof kies moed bo vrees, God bo die wêreld en vertrou in God se verlossing. Teks: Heb. 11:23-31 Prediker: Eloff van Niekerk Datum: 12 Oktober 2025
Show more...
2 months ago
45 minutes

Ligpunt Pretoria
332. Geloofsgetuies (2): "Egte Geloof"
Egte geloof leef, te midde van behoeftige onsekerheid, in die lig van God se getroue beloftes. Teks: Heb. 11:8-22 (AFR2020) Prediker: Johan Verster Datum: 5 Oktober 2025
Show more...
2 months ago
50 minutes

Ligpunt Pretoria
331. Geloofsgetuies (1): "Geloof Gedefinieer en Gedemonstreer"
Geloof is volhardende vertroue in die onsigbare beloftes en werklikhede van God. Dit word gewys in: Abel se verlies, Henog se groei/wandel en Noag se volharding. Teks: Heb. 11:1-7 (ESV) Prediker: Johan van Aswegen Datum: 28 September 2025
Show more...
3 months ago
40 minutes

Ligpunt Pretoria
330. Dieper (3): "Die Kerk - Vir God, Mekaar en die Wêreld"
Die Kerk is die Evangelie-gesentreerde mense van God wat bestaan vir Hom, vir mekaar, en vir die wêreld. Teks: Ef. 1:3-23; 4:15-16 en 5:22-32 (AFR2020) Prediker: De Wet Swanepoel Datum: 21 September 2025
Show more...
3 months ago
51 minutes

Ligpunt Pretoria
329. Dieper (2): "Die Heilige Gees"
Die Heilige Gees is God se beloofde hernude teenwoordigheid by Sy mense. In die lig hiervan moet ons leef met die Gees – in aktiewe afhanklikheid van God, met die geloof dat die Heilige Gees ons bemagtig om vir God te leef, en met ‘n afwagting dat die Heilige Gees in ons wil werk om die verlossingswerk van Jesus, soos bewerkstellig op die kruis, meer en meer te laat realiseer in ons lewens soos Hy ons meer en meer vorm om soos Jesus te lyk. Teks: Es. 36:22-38 en Gal. 5:13-25 (AFR2020) Prediker: Jaco Neveling Datum: 14 September 2025
Show more...
3 months ago
45 minutes

Ligpunt Pretoria
328. Dieper (1): "Verlossing en Vryspraak"
Só heilig dat Hy die sonde moes straf, só liefhebbend dat Hy dit self gedra het. Teks: 1 Joh. 4:7-11 en Joh. 17:20-26 Prediker: Gert van der Walt Datum: 7 September 2025
Show more...
3 months ago
45 minutes

Ligpunt Pretoria
327. Heilige Nasie (11): "God se Verbond: Bloed, Wette en 'n Maaltyd"
Teks: Eks. 24:1-18 (AFR2020) Prediker: Dewald Wagner Datum: 31 Augustus 2025
Show more...
3 months ago
45 minutes

Ligpunt Pretoria
326. Heilige Nasie (10): "Lojale Liefde"
Teks: Eks. 23:20-33 (AFR2020) Prediker: Johan Verster Datum: 24 Augustus 2025  
Show more...
4 months ago
48 minutes

Ligpunt Pretoria
325. Heilige Nasie (9): "Ritmes van 'n Verbondsverhouding"
Teks: Eks. 23:10-19 (AFR2020) Prediker: Eloff van Niekerk Datum: 17 Augustus 2025
Show more...
4 months ago
45 minutes

Ligpunt Pretoria