All content for Maroela Media Nuus is the property of Maroela Media and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.
Dirk Hermann se ope brief aan Bidvest-hoof: 'As kinders se kryte en drome gevat word …'
Maroela Media Nuus
6 minutes
5 months ago
Dirk Hermann se ope brief aan Bidvest-hoof: 'As kinders se kryte en drome gevat word …'
"Ek wonder hoe jy sou voel as iemand jou kind se inkleurkryte vat – as iemand hul geleenthede steel," skryf dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, aan Mpumi Madisa, uitvoerende hoof van Bidvest.
Die brief volg op 'n beursskema van die maatskappy vir kinders van werknemers wat minder as 'n bepaalde salaris verdien - met wit werkers op dieselfde salarisskaal wat van die skema uitgesluit word.
Maroela Media Nuus
Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.