All content for Maroela Media Nuus is the property of Maroela Media and is served directly from their servers
with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.
Omstrede artikels nie sonder beskerming teen magsmisbruik ingestel - Dirk Hermann
Maroela Media Nuus
32 seconds
11 months ago
Omstrede artikels nie sonder beskerming teen magsmisbruik ingestel - Dirk Hermann
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van die Solidariteit Beweging, sê die omstrede artikels oor taal en toelatingsbeleid in die Bela-wet kan nie ingestel word voordat Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, ’n tydsraamwerk vasgestel het en die nodige norme, standaarde en regulasies ontwikkel het nie.
“Prakties beteken dit dat hierdie artikels nie onmiddellik in werking kan tree nie," sê Hermann.
Maroela Media Nuus
Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.