Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Business
Sports
Society & Culture
History
Fiction
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/47/70/9b/47709b42-4120-499d-afef-1fc45b22a6e1/mza_10869949652451307141.jpeg/600x600bb.jpg
Net nog enetjie
Maroela Media
62 episodes
1 month ago
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
Show more...
News
RSS
All content for Net nog enetjie is the property of Maroela Media and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
Show more...
News
Episodes (20/62)
Net nog enetjie
Net nog enetjie | Die jaar van Trump, Suid-Afrika en Afrikaners | Ep. 62
In hierdie laaste episode vir die jaar bespreek Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom alles wat in 2025 gebeur het – en dit is baie! Sit harder, luister saam en geniet Net nog enetjie vir oulaas saam. Tot volgende jaar!
Show more...
1 month ago
37 minutes 13 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Ramaphosa speel sy Trump-kaart | Ep. 61
In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na pres. Ramaphosa se skielike poging om sy “Trump-kaart” te speel voor en tydens die G20. Is Ramaphosa regtig besig om die diplomatieke balanseertoertjie noukeurig uit te voer of gaan hy struikel en tot sy politieke dood val?
Show more...
1 month ago
27 minutes 55 seconds

Net nog enetjie
Net Nog Enetjie | Los my volk en banier | Ep. 60
Net Nog Enetjie | Los my volk en banier | Ep. 60
Show more...
1 month ago
26 minutes 14 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | G20 minus een | Ep. 59
Net nog enetjie | G20 minus een | Ep. 59
Show more...
2 months ago
32 minutes 22 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | 'Debrief' oor die brief | Ep. 58
Net nog enetjie | 'Debrief' oor die brief | Ep. 58
Show more...
2 months ago
32 minutes 20 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Die (bes)ope brief al die pad uit ivoortorings | Ep. 57
Net nog enetjie | Die (bes)ope brief al die pad uit ivoortorings | Ep. 57
Show more...
2 months ago
28 minutes 30 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Die DA kies SE-Nee bo SEB | Ep. 56
Net nog enetjie | Die DA kies SE-Nee bo SEB | Ep. 56
Show more...
2 months ago
25 minutes 44 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Vrede in die Midde-Ooste en vet kaders in Thembisa | Ep. 55
Net nog enetjie | Vrede in die Midde-Ooste en vet kaders in Thembisa | Ep. 55
Show more...
2 months ago
26 minutes 35 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Die politieke sirkus op die dorp | Ep. 54
Net nog enetjie | Die politieke sirkus op die dorp | Ep. 54
Show more...
3 months ago
26 minutes 37 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Sê Ramaphosa VS-ja vir die Withuis se vereistes? | Ep. 53
Net nog enetjie is terug met ʼn vyfde seisoen, net betyds om saam te gesels oor die Solidariteit Beweging se tweede besoek aan die VSA vanjaar. Met dié besoek wat aan die gang is, het die ANC natuurlik weer ou verraderlike koeie uit die sloot gaan grawe. Terwyl die Beweging met ope arms terug genooi word na die Withuis, stamp die ANC steeds koppe in Washington.
Show more...
3 months ago
27 minutes 14 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Die ANC-berg het soos verwag ’n muis gebaar | Ep. 52
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder oor die ANC-berg wat soos verwag, weereens ’n muis gebaar het. Verlede week se nasionale dialoog was op die ou end ’n baie duur, maar vrotterige windeier.
Show more...
4 months ago
28 minutes 50 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Die ANC se nasionale monoloog | Ep. 51
Net nog enetjie | Die ANC se nasionale monoloog | Ep. 51
Show more...
5 months ago
28 minutes 11 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Tariewe, Kill the Boer en die handsak vol omkoopgeld | Ep. 50
Net nog enetjie | Tariewe, Kill the Boer en die handsak vol omkoopgeld | Ep. 50
Show more...
5 months ago
24 minutes 24 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Mnr. Donald speel die (Trump)-tariefkaart | Ep. 49
Die VSA se nuwe tariefkaart is nie bloot ʼn ekonomiese skuif nie – dit is ʼn politieke hefboom. Tariewe word doelbewus gebruik om handelsverhoudinge te heronderhandel op maniere wat beter inpas by Amerika se belange. In Suid-Afrika se Deal or no Deal-episode staan Ramaphosa so verstar soos ʼn bok voor Trump se tassies – eerder as om een te kies, het die ANC blykbaar besluit om sommer ʼn ander speletjie te begin speel. Een waarin hulle waarskynlik gaan verloor.
Show more...
5 months ago
35 minutes 10 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Ramaphosa laat die koppe rol | Ep. 48
Tot dusvêr lyk dit asof die ANC nie beskik oor die vermoë om hulself van binne af te vernuwe nie. Die “S” in hul DNS staan blykbaar nie vir “struggle” nie, maar vir “steel”. Daarom is dit nie genoeg om elke nou en dan die brande te probeer blus terwyl die brandstigters onaangeraak bly nie. Tot dít uitgesorteer is, is geen kommissie, herskikking of minister gepos regtig genoeg nie. Luister na Net nog enetjie vir jou ontleding van die week se politieke polemiek.
Show more...
5 months ago
23 minutes 2 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Is die polisie gekoop, gekaap of net gegrief? | Ep. 47
Net nog enetjie | Is die polisie gekoop, gekaap of net gegrief? | Ep. 47
Show more...
6 months ago
33 minutes 36 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Staan die “D” in “DA” vir doen of dreig? | Ep. 46
Die regering van nasionale eenheid (RNE) se fondasie is die afgelope week geskud met president Ramaphosa wat DA-adjunkminister, Andrew Whitfield, afgedank het. Groot drama het gevolg, maar op die ou end het die DA eintlik maar net gereageer met ʼn sterk bewoorde brief. Het die DA nog murg in hulle pype of staan die “D” in “DA” vir dreig eerder as doen?
Show more...
6 months ago
23 minutes 43 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Op vrede in die Midde-Ooste en vryheid in Suid-Afrika | Ep. 45
Net nog enetjie | Op vrede in die Midde-Ooste en vryheid in Suid-Afrika | Ep. 45
Show more...
6 months ago
28 minutes 3 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | Is Wêreldoorlog 3 op pad? | Ep. 44
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor of die derde wêreldoorlog op pad is. Konflik in die Midde-Ooste het wéér vererger na Israel ʼn aanval op Iran van stapel gestuur het. Is hierdie die laaste strooi voor ʼn globale konflik of is dit veilig om te sê dit is nie die derde wêreldoorlog elke keer wanneer iemand hulle wip nie – veral nie in die konflikgeteisterde Midde-Ooste nie.
Show more...
6 months ago
29 minutes 5 seconds

Net nog enetjie
Net nog enetjie | To BEE or not to BEE | Ep. 43
President Ramaphosa het in sy nuusbrief hierdie week gal gebraak oor hoe belangrik swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is, hoe verkeerd kritici van transformasie is en hoekom die regering gaan voortgaan met dié verwoestende beleid. In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen alles SEB. Sit harder, luister saam en sê vir ons in die kommentaarafdeling wat jy van SEB dink!
Show more...
7 months ago
24 minutes 17 seconds

Net nog enetjie
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.