Open 2:12-17 Houu vas aan jou geloof!
Luk 2: 21-24, 41-52
Deur die lens van 'n kaleidoskoop
1 Tess 5:18 Hoe leef ek 'n dankbare lewe.
Gesinsdiens/Nagmaal - Markus 2:13-17
Vrot eiers is ook welkom aan Jesus se tafel.
Heb 4:12-16
Tussen Angs en Sekerheid
Teks Ps 50 - Wat is ware aanbidding?
God is in beheer - Hy het goeie planne vir jou
TEKS: EKS 33:1-17
TEMA: WIL JY Hê DIE HERE MOET SELF SAAM MET JOU GAAN EN JOU VREDE GEE?
Eks 32:1-14 Pred 4:9-12 Tema Alleen op die geloofspad struikel ons, saam vaar ons beter.
Esegiël 37:1-14
God se woord bring lewe en hoop.
Teks: Lukas 19:1-10 - Saggeus
Teks: Hooglied 2:8-15, 1 Joh 4:10-13
Hoe jaag ons jakkalsies weg?
Teks: Gen 17:1-8, Heb 9
Hoe leef 'n kind van God?
Teks: Titus 3:1-11
Hoe leef jy jou Christenskap uit as jy elke getoets word?
Rom 12:9-21
Jy het 'n kers in jou hand - wat maak jy daarmee?
2 KOR 12:1-10
SWAARKRY KAN ONS HOOP GEE.
TEKS: ROM 8:18-30, IS DAAR NOG HOOP IN 'N SEER WêRELD?
TEKS: PS 103
TEMA: GOD SE VADERSHART
Teks: Rom 8:1-17
Tema: Lewe deur die Gees