Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Society & Culture
Business
History
TV & Film
Technology
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts221/v4/a3/41/39/a3413964-a589-7877-fd69-06f653e5aaf3/mza_498279655497609870.jpeg/600x600bb.jpg
Spektrum
Radio Pulpit
150 episodes
1 week ago
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality
RSS
All content for Spektrum is the property of Radio Pulpit and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Show more...
Christianity
Religion & Spirituality
Episodes (20/150)
Spektrum
Ds Janlu Kuyler: Paulus se vrymoedigheid
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 9 oor Paulus se vrymoedigheid.
Show more...
1 week ago
5 minutes 1 second

Spektrum
Kalaharistories: Lewenspoeding
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Lewenspoeding uit 1 Johannes 4:16.
Show more...
1 week ago
7 minutes

Spektrum
Gateway News 10 Dec
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
Show more...
1 week ago
5 minutes 13 seconds

Spektrum
Etienne Beaud - viva expats!
Johann Els gesels met Etienne Beaud, ‘n Elektriese ingenieur wat tans in Switserland bly. Omdat ons van volgende week af begin om sy insette uit te saai wat oor Suid Afrikaners in die buiteland gaan, wil ons hom graag leer ken vanmiddag.
Show more...
1 week ago
16 minutes 48 seconds

Spektrum
Huweliksfokus: Leef jou waardestelsel
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Leef jou waardestelsel in jou huwelik” uit Handelinge 5:29
Show more...
1 week ago
4 minutes 9 seconds

Spektrum
Jannie Pelser - Nuusinsig
Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure.
Show more...
2 weeks ago
6 minutes 56 seconds

Spektrum
Retief Burger - Hoopvol - God van Alle Hoop
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en vandag skop hy ‘n reeks af met die naam “Hoopvol” wat gaan oor sy eie ervaring met depressie
Show more...
2 weeks ago
8 minutes 29 seconds

Spektrum
Frans Swart oor die Kersfees Skouspel
Janine gesels met Frans Swart, Besturende direkteur van Lefra Produksies, oor die Kersfees Skouspel wat hulle 16 Des aanbied in die Sunbet Arena. Frans het die Teks en Regie vir die produksie behartig en ons vind uit wat dit alles behels.
Show more...
2 weeks ago
8 minutes 32 seconds

Spektrum
Wynand du Preez - Jou gee ingesteldheid
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 21: en hy gesels oor “Jou gee ingesteldheid.”
Show more...
2 weeks ago
5 minutes

Spektrum
Ds Janlu Kuyler - Petrus en Dorkas
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 9 oor Petrus en Dorkas.
Show more...
2 weeks ago
5 minutes 34 seconds

Spektrum
Kalaharistories - Kopklipstrepies
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kopklipstrepies” uit Rom 13:10 en Spr 17:17.
Show more...
2 weeks ago
7 minutes

Spektrum
Huweliksfokus: Leef die Groot opdrag
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Leef die Groot opdrag” uit Matt 29:19 natuurlik.
Show more...
2 weeks ago
4 minutes 6 seconds

Spektrum
Gateway news 3 Dec
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
Show more...
2 weeks ago
5 minutes 6 seconds

Spektrum
Jannie Pelser: Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende met sy insigte oor huidige nuusgebeure.
Show more...
3 weeks ago
5 minutes 8 seconds

Spektrum
Retief Burger - Heerlikheid
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is “God se heerlikheid”.
Show more...
3 weeks ago
5 minutes 16 seconds

Spektrum
Lan3 se twee gebede
Johann Els gesels met Lan3 (volle naam Elandri Hulme) oor haar nuwe liedjie Twee Gebede. Sy is ‘n nuwe kunstenaar vir ons so dit is altyd lekker om die mense van naderby te leer ken.
Show more...
3 weeks ago
11 minutes 5 seconds

Spektrum
Wynand du Preez - Wat werklik belangrik is
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 17, en sy gesprek gaan oor “Lukas 18:28 en hy vra: “Wat is nou werklik die belangrikste?”
Show more...
3 weeks ago
4 minutes 56 seconds

Spektrum
Ds Janlu Kuyler oor die Ethiopier in Handelinge 8
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 8 oor die Ethiopier wat die Here se genade ervaar het in Sy Woord.
Show more...
1 month ago
5 minutes 47 seconds

Spektrum
Kalaharistories: Soos inspandonkies
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Soos inspandonkies” uit Kol 1:10 en Hebr 11:6.
Show more...
1 month ago
7 minutes 30 seconds

Spektrum
Anné Pretorius - Memoires van jou geliefdes
Janine van Niekerk gesels met Anné Pretorius oor haar Memoires van jou Pa en van ‘n soldaat, waar sy jou lei om jou lewensverhaal en memorabilia vir jou geliefdes agter te laat op ‘n unieke manier.
Show more...
1 month ago
18 minutes 9 seconds

Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.