Home
Categories
EXPLORE
True Crime
Comedy
Business
Sports
Society & Culture
Health & Fitness
TV & Film
About Us
Contact Us
Copyright
© 2024 PodJoint
00:00 / 00:00
Sign in

or

Don't have an account?
Sign up
Forgot password
https://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Podcasts211/v4/10/a9/d2/10a9d21d-6830-911f-3917-6261079e46dd/mza_4619398633389718021.jpg/600x600bb.jpg
Wat sê die Tannies
Afrikaans.Radio
5 episodes
11 months ago
Wysheid met ’n glimlag – net soos die tannies dit kan gee Tannie Lettie en Tante Meraai bring hul unieke kombinasie van humor en praktiese raad na jou met Wat sê die Tannies? Geen vraag is te groot, te klein, of te simpel nie – of dit oor liefde, lewe, of ’n lekker koekresep is, die tannies het altyd iets om te sê!
Show more...
Comedy
Society & Culture
RSS
All content for Wat sê die Tannies is the property of Afrikaans.Radio and is served directly from their servers with no modification, redirects, or rehosting. The podcast is not affiliated with or endorsed by Podjoint in any way.
Wysheid met ’n glimlag – net soos die tannies dit kan gee Tannie Lettie en Tante Meraai bring hul unieke kombinasie van humor en praktiese raad na jou met Wat sê die Tannies? Geen vraag is te groot, te klein, of te simpel nie – of dit oor liefde, lewe, of ’n lekker koekresep is, die tannies het altyd iets om te sê!
Show more...
Comedy
Society & Culture
Episodes (5/5)
Wat sê die Tannies
Dit is te KORT! Help asb!
Liewe Tannies, Ok, so ek is ‘n man van 32 en nog ‘n virgin. Ek was al in ‘n paar verhoudings maar ek kry dit nie oor myself om my broek af te trek en die ding te doen nie. Ek kyk mooi na myself, is goed gebou ens. Maar ek is bang "dit", daar onder, is te klein en dat die girl vir my gaan lag. Dit maak my so nervous dat as ek sien die verhouding begin in daai rigting gaan dan breek ek dit sommer af. So, hoe groot moet dit daar onder wees? Want ek lyk nie soos die mans in die porn movies nie.
Show more...
2 years ago
10 minutes 22 seconds

Wat sê die Tannies
Ek is "anders", help asb!
Anoniem vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai hoe hul sal reageer as een van hulle kinders gay of lesbies is? Sy weet al vir jare dat sy van meisies hou en “anders” is as haar vriende. Sy is bang om uit die kas te klim maar ‘n verhouding raak nou ernstig.
Show more...
2 years ago
10 minutes 7 seconds

Wat sê die Tannies
Die Skoonma
Anoniem vra raad vir Tannie Lettie en Tante Meraai oor haar skoonma. Volgens die brief aan die Tannies kan die dame niks reg doen in die oë van haar skoonma nie, en sy kom sommer 7 uur die oggend in hul kamer in om met haar skoor te soek.
Show more...
2 years ago
8 minutes 44 seconds

Wat sê die Tannies
Tannies help! Ek wil nie pissies grootmaak nie.
Anoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor sy twee seuns. Nog jonk maar onder hul Ma se invloed. Hy is bang dat hy "pissies" grootmaak omdat Ma die kinders oppiep. Luister wat is die Tannies se raad.
Show more...
2 years ago
11 minutes 49 seconds

Wat sê die Tannies
Is al die goeie Afrikaanse musiek reeds gemaak?
Tannie Lettie en Tante Meraai gee raad oor Afrikaanse musiek. Die Tannies het ‘n brief ontvang wat vra vir goeie Afrikaanse liedjies wat die persoon kan luister in hul bakkie en ook wanneer hulle braai. Die Tannies deel hul idees oor wat is ‘n goeie begin sonder om spookasem musiek te luiter.
Show more...
2 years ago
15 minutes 43 seconds